#1 – Onpassive

Is die volgende groot moontheid. Daar is al 50,000+ stigters – die lede geld gaan gebruik word vir bemarking sodra die besigheid “launch”

Hier is soos van die bekende besighede wat ons almal wens ons het van gehoor en kon geld belê in die tyd toe hulle begin het dan sou ons almal skat ryk gewees het.

Die groot verskil is dat Onpassive nie aandeelhouers het nie maar stigters. Die eienaar en ontwikkelaars glo dat die mense wat die webwerf gebruik en waarde toevoeg moet deel in die inkomste van gegenereer word.

OnPassive is groter as maar kan vergelyk word met die volgende besighedeMicrosoft – 1972 – Bill Gates Multinational technology company

Apple.inc – 1976 – Steve Jobs – Multinational technology company, consumer electronics

Amazon 1994 Jeff Bezos Multinational technology company, digital streaming and artificial intelligence

Facebook – 2003 – Mark Zuckerberg – Multinational technology company and social Networking

Ons kan nie begin om te dink wat alles gaan verander as Onpassive launch nie.

Maak dus baie baie seker dat jy nie wil deel wees van die groep stigters van die maatskappy nie.

Doen dit Nou!

  • Gaan deur al die inligting en vra as jy nog wil he.
  • Kontak my Karin 060 440 7209 om op my whats groep te kom vir alle inligting soos die maatskappy dit vir ons gee
  • Registeer en betaal $97 kyk dan na alles in die “backoffice”
  • Deel dit met ander of vertel vir ander daarvan.

Kostes

Dit is ‘n volwaardige besigheid en daar is dus kostes aan maar as jy slim kies dan werk die maatskappy vir en bou jou besigheid.

Die beste opsie is vlak 2 en hoër. Vlak 1 is goed as jy werklik niks anders kan bekostig nie maar dit gaan baie langer vat om goeie inkomste daar uit te kry.

Alle inkomste wat verdien word gaan jou eers deur al die ander vlakke opgradeer maar jy gaan geld maak.

As jy nie nou ‘n stigter wil word nie kan jy ‘n affiliaal word as dit “launch” met die volgende vlakke.

Onthou dit maak nie saak waar jy begin nie jou eerste inkomste gaan jou deur al die vlakke automaties druk en daarna gaan jy die geld kan trek vir lewe.

Daar is egter baie voordele daaraan om ‘n stigter te wees en as die maatskappy eers gelaunch het kan niemand meer stigters word nie.

Jy sal sien dat daar opsie is om jou geld terug te vra. As jy dit wel so doen sal jy nie weer toegelaat word in die maatskappy nie.

So moet nie net registreer om rond te kyk en jou geld terug te vra nie. Wag eerder en word net ‘n affiliaal

  • Vlak 1 = $25 + $97 stigters fooi as jy betyds is.
  • Vlak 2 = $125 + $97 stigters fooi as jy betyds is.
  • Vlak 3 = $250 + $97 stigters fooi as jy betyds is.
  • Vlak 4 = $500 + $97 stigters fooi as jy betyds is.
  • All in = $900 + $97 stigters fooi as jy betyds is.

Dit bly ‘n persoonlike saak. Vir al die jare op die internet het ek nog nooit so geleentheid gesien nie. Dit gaan baie lewens verander.

Hierdie besigheid het al meer as 200 mense wat in fiesiese kontore werk. Almal top gekwalifiseerde mense in sluitende, Prokureur, Programmering, Ontwerp en Bemarking.

Sagteware is ontwikkel wat niemand nog ooit gesien het nie.

Ek vertrou dat jy die pos waardevol sal vind en ernstig sal gaan kyk na al die inligting oor Onpassive.

Onthou spyt kom altyd te laat.

Klik hier vir jou Uitnodiging.

Onpassive

Moet asseblief nie huiwer om my te kontak as jy meer inligting nodig het nie of as jy wil registreer as stigter nie.

Daar is soveel inligting beskikbaar wat jou gedagtes sal tevrede maak en jou hart kloppings sal gee.

Sien uit om saam jou, ons lewens te verander

Karin – Every day contains at least one small miracle