4 Corners Alliance Group

Finansiële opleiding is eenvak wat nog nooit in skole reg oor die wêreld geleer word nie en tog is vorm dit die basies van ons hele mens wees.

As dit ‘n verpligte vak op skool sou word sal ons is soveel aspekte van ons lewe gesonder wees.

“n Paar werklikhede van gebrek aan opleiding

  • Skuld is een van die groot oorsake van self dood
  • Diefstal en moord is gebore uit armoede
  • Slegs 1% van die mensdom kan beskostig om goed te lewe na aftrede
  • Depressie wat baie keer die oorsaak van verskeie verslawings
  • Dwelm en ander verslawing

Redes vir skuld slawe in ons verligte tyd

Die internet het al in die 2000 vir meeste die geleentheid gegee om ons eie lewe te verbeter.

Daarmee saam het ook die gewone skoot kans vatters gekom en die paar mense wat dit wel gewaag het, het misluk of nie voldoende op leiding gehad nie.

  • Gebrek aan opleiding lei tot verkeerde besluite
  • Gou ryk word skemas
  • Doen niks en word ryk
  • Te bang om iets te doen
  • Luister na mense wat nog meer skuld het as ons.
  • Neem raad aan van mense wat sukkel.

Hoe verander mens risiko?

  • Soek en mense wat reeds doen wat jy wil doen.
  • Leer met ‘n oop gemoed wat hulle doen en luister nie na droom stelers nie.
  • Waag om uit jou gemak sone te kom en die nuwe wereld van tegnologie te gebruik.

Mens leer al die feite en neem ingeligte besluite. Ons weet dat daar duisende mense elke seisoen op ons paaie sterf.

Dit verhinder ons nie om in motors te klim en van een punt na die ander te gaan nie. – Hoekom ons het die teorie van veilige bestuur geleer en ‘n leerling lisensie gekry, wat ons gebruik het om te leer hoe om ons voertuig te bestuur en veilig te wees op die pad.

Hoe weet ek of mense regtig doen wat hulle sê?

  • As iemand se sosiale inligting oor eenstem – die basiese inligting op vele sosiale platforms dieselfde is.
  • Mense wat gereeld dieselfde advertensies plaas. – Niemand gaan aanhou iets doen wat nie werk nie.
  • Bly weg van iemand wat elke dag ‘n ander besigheids geleentheid adverteer. Dis gewoonlik ‘n teken dat die persoon baie dinge probeer en nog nie suksesvol is in enige iets nie.
  • Hou dop wat mense in comments sê kans vatters word dikwels aangevat
  • Meeste mense sal nie kontak besonderhede verskaf as hulle nie regtig iets doen nie.
  • Die bemarkers wat besighede bou ryk uit na ander en verwag nie noodwendig dat mense hulle kontak nie, hulle vra ook nooit openblik mense se emails en whatsapp nommers nie. – Boodskappe word privaat gehou.

Daar is tans duisende mense wat vandag oor die wêreld van die huis werk op die internet, en dit statistieke wys dat daar ‘n toename is.

4 Corners is een van die besighede wat ons finansiële opleiding gee. Die produkte is eboeke wat jou alle aspekte van finansies leer hoe om jou geld vir jou te laat werk. Alles wat jy moet weet om veilig te belê.

Voorbeelde – Home Study Course Products

  • Financial Literacy – 1 Understanding Precious Metals Investments
  • Binary Options and Strategies Simplified
  • Bitcoin and Crypto: A Guide for the Rest of Us
  • An Insiders Guide to Exchange Traded Funds
  • Dealing With Credit Card Debt:
  • Economics – The truth behind the spin

Net soos in enige kurses wat jy besluit om te neem is hierdie van die “vakke” en daar is verskeie afdelings is die vak wat alles in boeke kom. Dit is in Engels geskryf wat die gewone mens verstaan.

Tans word die produkte in ander tale vertaal om meer gewone mense die toegang tot hoe kom rykdom te verwerf te gee.

Omdat die Suid Afrikaanse mark so gretig is om deel van die besigheid te word nie net vir die finansiële inligting wat werklik waardevol is nie maar ook vir die geleentheid om goeie geld te verdien het die eienaar David Harris vir ons ‘n betalings opsie wat ons mense toe laat om die besigheid te begin deur kontant by gewone winkels soos USAVE te betaal

Daarom maak dit ‘n groot mark oop want almal het letterlik die eerste keer ‘n ware oplossing om finansieel onafhanklik te word.

STAPPE OM TE BEGIN

  1. Vul die vorm uit en kies ‘n betalings opsie as jy wil gebruik maak van die kontant opsie kies Sagepay
  2. Sodra jy klaar geregistreer het gaan jy ‘n kode kry wat jy dan na USAVE, neem en by die teller betaal.
  3. Maak ‘n advertensies soos die een waarop jy reageer het en pos dit in Faceboek.
  4. Gee jou link aan die mense wat wil geld verdien.
  5. Opsioneel laat druk vir jou besigheids kaartjies en gee vir almal wat jy elke dag sien ‘n kaartjie, die petrol joggie, die kafee eienaar, los dit saam met ‘n fooietjie as jy uit geeet het, plak dit op jou winkel se advertensie borde.

Hoe maak jy geld

  • Jy word ‘n kommissie betaal vir elke nuwe student wat deur jou link aan sluit.
  • Die produkte kan op hul eie ook verkoop word en jy word daarop ook kommissie betaal.

Moet nie dink dit is te eenvoudig nie en ‘n geleentheid verbeur om te floreer nie.

Daar is reeds duisende mense in Suid Afrika wat in die besigheid betrokke is en hulle lewe verander.

Die besigheid werk eenvoudig om almal met die eerste produk begin van R500.00 as jy slegs 4 mense verwys deur bogemelde bemarking dan betaal dit vir jou volgende produk. (Uit profyt)

Omdat dit digitale produkte is, is daar geen kansellasie koste nie. Sodra jy betaal het laai jy die boek/e af en dit is joune vir altyd.

Ek het gekies om baie mense te help my persoonlike doelwit is 1000 in 2020. Daarom het ek ‘n groep geskep om Faceboek, ‘n website en ‘n bemarking funnel wat my $11.50 per maand ekstra kos.

Ek verdien kommissie op die funnel ook, dit help mense om in kontak te bly as jou besigheid groei. Dit is ook beskikbaar vir al my kliente.

As jy besluit dit is wat jy graag wil doen kontak

Karin 060 440 7209 WhatsApp of teken op hier

https://www.fourcornersalliancegroup.com/?a=nomsie

Hoe word ons betaal?

Sodra jy al die produkte het sodat jy op al die produkte kan kommissie verdien dan kan jy deur middel van ‘n EFT na jou bank rekening betaal word.

Ek is baie opgewonde oor die besigheid omdat ons in $ verdien help dit ons teen die swak rand om skuld vry te leef.

Elke dag het ten minste een klein wonderwerk het jy joune vandag gevind?” – Karin Foster

As jy deur ‘n direkte skakel op die bladsy gekom het vra ek dat jy dit oorweeg om hierdie vorm in te vul om op datum te bly met nuus. Ek probeer ten minste een keer per week behulpsame nuus of wenke stuur.

https://aiopsplashbuilder.com/splash.php?id=52756

Dankie Karin